Page index / Bladsy indeks

| Algemene Roete terugvoer vorm | General Trail feedback form | Greenflag Hikers audit form | Hiking trail feedback / Staproeteterugvoer. |



Algemene Roete Terugvoervorm

Roetenaam:
Datum van stap:
Dae gestap:
Naam en Van of Klubnaam:
E-Pos adres:
Kommetaar / Terugvoer / Kompliment / Klagte
. Mag ons jou kommetaar op ons webwerf plaas en jou naam noem? (merk vir Ja).
. Mag ons jou kommetaar aanstuur vir die roete-eienaar en/of agent? (merk vir Ja)
Nota: Jou gewone E-pos program sal oopmaak met al die velde reeds ingevul. Stuur dit net vandaar asb.
Wees verseker dat ons jou Epos adres geensins sal gebruik vir bemarking of gemorspos nie.
[Back to top / Terug na bo]

General Trail Feedback Form

Trailname:
Date of Hike:
Days Hiked:
Name & Surname orClubname:
E-mail address:
Comment / Feedback / Compliment / Complaint
. May we use your comment and name on our website? (Tick for yes).
. May we send you comment to the trail owner and/or booking agent? (Tick for yes).
Note: You default E-mail program will open with all the fields completed. Just send it please.
Be assure that we would not use your e-mail adress for any marketing of junkmail.
[Back to top / Terug na bo]

Greenflag Hikers audit form 2015

Please download the
Greenflag hikers audit form HERE in PDF format to give feedback on Greenflag routes.
For the form in MS Word format, download it HERE .

Please contact Leon Hugo for Greenflag trails.
LeonHugo@vodamail.co.za

[Back to top / Terug na bo]

Staproete terugvoer / Trail Feedback.

Stuur asb in julle staproete terugvoer in.
Please send in your hiking route feedback..



Fanie Botha staproete: Norie Nomades stapklub (Skoleklub) - 2015/10
"Nature is a volume of which God is the author" Sulke ware woorde wat ek weereens tydens hierdie ongelooflike stap roete besef het. Dit was 'n onvergeetlike ervaring wat eintlik onmoontlik is om in woorde te verduidelik.
Dag 1: 2 Oktober 2015
Met swaar gepakte tasse, stapskoene en hope vol energie was ons almal dou voor dag by die skool en gereed om die Fanie Botha staproete aan te pak. Min het ons geweet wat se prag en UITDAGINGS vir ons gewag het. Na ongeveer 'n 5 ure rit vanaf Krugersdorp het ons by base camp Sabie gearriveer met 'n asemrowende uitsig van moeder natuur wat op ons wag.
....
Om die hele terugvoer te lees (met mooi fotos), kliek
HIER ASB.

[Back to top / Terug na bo]